
Elizabeth Theunissen 14 Junie
Loading player...
Niks kan my en jou onderkry nie, want niks is by God onmoontlik nie. Neem vandag en elke dag vir die res van jou lewe skuiling by God. Eendag wanneer jy terugkyk oor jou lewe sal jy sien niks op aarde kon jou oorwin nie, want jy het oorwin!