
Podlitiek: Mandela - waar het hy gewen, verloor het en hoe onthou ons hom
Loading player...
In hul eerste spesiale episode breek die Podlitiek-span hierdie week so ʼn bietjie die gewoonte van nuusonderwerpe, en fokus in op een onderwerp – spesifiek die werk en impak van oudpres. Nelson Mandela wat oor die algemeen helder en deurdagte kritiek, lof en analise vryspring.