
Podlitiek: ’n Goeie week in die hof, die ANC-jeugliga byt in die stof en ’n halfmiljoen gewere teen die SAPD
Loading player...
Daniël Eloff en Paul Maritz gesels saam met die gasaanbieder, Daniel du Plessis, oor ’n paar goeie hofuitsprake wat verlede week gelewer is, die ANC-jeugliga se likwidasie, en die nuutste oor wapenlisensies in Suid-Afrika.