Dawie de Jager oor Klopjag, ‘Stroomop’ en ‘Dominee Tienie’

Loading player...
Al is sy dagboek stampvol met verwerkings vir rolprente, is Dawie de Jager ook besig om homself as solokunstenaar te vestig.
27 Aug 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Hondepark bring groot pootpret na jou voorstoep

ʼn Unieke hondepark open binnekort sy hekke wat beloof om jou hond se stert behoorlik te laat swaai van opgewondenheid en jou eie hart te laat warm klop. Paws & Boots-hondepark se amptelike bekendstelling vind in Mei in Clubview, Centurion, plaas, en jy en jou viervoetige vriende is welkom om…
26 Apr 17 min