
Podlitiek: Steve sê nee, SA se BBP, Theresa May verleë
Loading player...
In die nuutste episode van Podlitiek raak die span, soos altyd, handgemeen met onsekerheid, onkunde en onwaarheid – maar nou ook in ’n video!