
Podlitiek-onderhoude: Die DA se Crezane Bosch praat oor minderhede, Pretoria en koalisies
Loading player...
In hierdie episode word Crezane Bosch van die DA se loopbaan in politiek bespreek en hoe sy by partypolitiek betrokke geraak het. Haar liefde vir politiek spruit uit haar jong skooldae.