Dennis East kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Dennis East is een van Suid-Afrika se top liedjieskrywers en musiekvervaardigers. Baie van die radio deuntjies wat jy hoor is ook deur hom geskep. Hy het sy musiekloopbaan in die laat 60’s afgeskop en in die 70’s saam met die Rising Sons opgetree. Daarna het hy die baie suksesvolle groep Stingray saam met ‘n klomp ander talentvolle Suid-Afrikaanse musikante gestig in 1979.
16 Sep 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min