
Podlitiek: Die Velaphi Khumalo-dubbelstandaard, koshuisname ontaard, Nene speel oop kaart
Loading player...
In vandeesweek se episode pak die Podlitiek dubbelstandaarde, snaakse besluite deur universiteitsbestuur en die Nene-saga by die horings.