
Podlitiek: Berade vir beleggings, Sasol-beleid verslegtings en Nkandla-beregtings
Loading player...
In vandeesweek se episode is dit vir die Podlitiek-span baie duidelik dat geld wat stom is, nie regmaak wat krom is nie – selfs nie as jy pres. Cyril Ramaphosa is nie.