Paul Jordaan kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Paul Jordaan is ‘n goeie vriend van die plaaslike musiekbedryf. Hy is geliefd onder almal wat sy pad kruis en is bekend vir sy agter die skerms werk as bestuurder en organiseerder van verskeie groot optredes en toere oor die jare. Hy het bydraes gelewer tot vele suksesverhale en loopbane van kunstenaars soos sy eie seun, die bekende sanger Arno Jordaan. Verder deel hy graag staaltjies oor sy eerste ontmoetings met mense soos Bles Bridges en die gewilde sangpaar Herbie & Spence. Hy is ‘n grapkas, maar ook ‘n diep mens wat hou van gesellig wees.
4 Nov 2018 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min