
#GROOTtrauma 16 Januarie 2019
Loading player...
Johan Marais is 'n slangkenner en skrywer van vele slanggids boeke. Hy kuier vanaand saam die span en gesels onder meer oor eerste hulp as dit kom by slangbyte en beantwoord van luisteraars se vrae.