William Blackrose kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Sy regte naam is Wilhelm Seidel, maar hy is beter bekend as William Blackrose. En wie sou kon dink dat hierdie plaaslike kunstenaar met die internasionale klank van die myn-dorpie Welkom afkomstig is.
Gebore op 17 November 1971.
Net weereens ‘n bewys dat groot talent uit kleindorpies kan kom.
Met treffers soos: Everything, Walk Away, Call Me & The Night Love Made A Fool Out Of Me… wat in die 90’s onophoudelik op radio gespeel het, het William Blackrose vinnig ‘n huishoudelike naam geword. Maar sy storie het reeds lank voor dit al begin…
20 Jan 2019 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min