Onder die Bome: Wysheid, insig en so ʼn ietsie oor Plato

Loading player...
Het jy dikwels die behoefte om die wêreld om jou beter te verstaan? Wonder en dink jy soms oor allerlei dinge wat jou omring – onseker hoe om kop of stert daarvan uit te maak? Vir die leergieriges onder ons, is hierdie nuwe, weeklikse podsendingreeks, Onder die Bome, die ideale doepa vir ʼn honger brein!
25 Feb 2019 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Podlitiek: Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer

Die stories wat in dié episode ontnonsens word, sluit in: Alan Winde wat ‘n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie waarby 169 buurtwagte betrokke was, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldspiraal en die ATKV se interessante debatsonderwerpe wat jongmense se honger vir kritiese denke verbreed.
24 Oct 2023 31 min