
Onder die Bome: Samelewing, beskawing, en so ietsie van Aristoteles!
Loading player...
Wat is ʼn samelewing? Wat lê in die hart daarvan, in sy wese? Ons hoor dit so gereeld, en ons is amper oortuig daarvan dat ons deel van ʼn samelewing is, maar dan moet ons sekerlik weet wat dit is, en hoe dit funksioneer?