Tobie Cronje kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Tobie Cronje… Sedert 1948… Hy was in al wat ‘n reeks, film en verhoogstuk is te sien. Hy is meestal bekend vir sy komiese aanslag, veral in klugte en die pantomimes van Janice Honeyman. Maar hy is egter ook ‘n sterk dramatiese speler soos hy weer onlangs bewys in die titelrol van Chris Barnard se Die Rebellie van Lafras Verwey. Ek kuier vandag aan huis by hom om terug te kyk op sy stampvol loopbaan en uit te vind hoe gaan dit nou met Trixie se spene.
24 Feb 2019 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min