
Onder die Bome: Rolprente, ontsnapping en 'n laaste gedagte oor Plato
Loading player...
In die laaste episode in hierdie filosofiese podsendingreeks, praat podsender Daniel du Plessis met Hans Pretorius van die Chairefoon-inisiatief oor rolprente, en hoe rolprente ons denke beide weerspieël en impakteer.