Laurika Rauch kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Die gesegde lui: Eenvoud is styl. Dit val in meeste mense se smaak. En sal nooit uit die mode uit gaan nie. Laurika Rauch het die gesegde vervolmaak. Nie een of twee maal nie, maar keer op keer. Die werk wat sy eerste vrygestel het is nog net so relevant en gewild soos haar jongste opnames en konserte. En sedert die laat 70’s kry mense steeds nie genoeg van haar wenresep nie. Haar stem voer jou weg na verre lande, laat jou verlang na mense waarmee jy moontlik nooit sal kennis maak nie en wanneer jy by daai verre lande uitkom, laat sy jou weer terugverlang na jou herkoms. Vandag herdenk sy 40 jaar van daardie loopbaan met 'n spesiale versamelstel van 15 albums, waarvan slegs 1000 beskikbaar is. http://bit.ly/LaurikaRauch40Jaar
28 Apr 2019 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min