Leon van Nierop onthou Paul Eilers

Loading player...
Die filmkenner Leon van Nierop was een van die eerste mense wat Vrydag die nuus van Paul Eilers se dood op sosiale media gedeel het. Hulle was kollegas en vriende en Paul het hom ook help oplei as omroeper en regisseur, toe hy vars aangesluit het by die destydse SAUK in 1975. So onthou hy hierdie legendariese akteur en groot gees in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf.
30 Jun 2019 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min