Natalia da Rocha kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Natalia da Rocha is ‘n pionier Suid-Afrikaanse aktrise, regisseur, jeugaktivis en besigheidsvrou. Sy was een van die min mense van kleur wat dit reggekry het om tydens die apartheidsera aktief in die vermaaklikheidsbedryf betrokke te wees. Francois ontmoet haar in 'n raserige restaurant in Muizenberg by Surfer’s Corner. PS. Slegs dele van die onderhoud is op lug uitgesaai, hierdie is die volledige (uncut) weergawe van die gesprek.
2 Jun 2019 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min