
Len Muller stap sy eie pad in die bedryf
Loading player...
Jy sien dit onmiddellik wanneer Len Muller by die vertrek instap. Daardie plat-op-die-aarde‑houding en nederigheid wat weerspieël word in sy warm glimlag en totale onbewustheid van sy eie bekendheid. Maar vir hom het dit nog nooit oor roem gegaan nie.