
23 Julie 2019 Reg of Verkeerd? Kan jy weier dat jou voertuig ondersoek word tydens 'n padblokkade?
Loading player...
Kan jy weier dat jou voertuig ondersoek word tydens 'n padblokkade? Prokureur Mariette Janse van Vuuren kuier saam Pieter in die ateljee om hierdie en ander vrae te beantwoord.