Hanco oor sy nuwe enkelsnit: Verdrink

Loading player...
Wat hierdie enkelsnit ekstra besonders maak is die feit dat dit in samewerking met Italiaanse liedjie skrywers, en vervaardigers Sergio Di Nicola, Danilo Pastore, Giordano Donati en Alessandro Giunta geskryf is.

“Verdrink” gaan oor die gevoel van hulpeloosheid omdat die belangrikste persoon in jou lewe nie by jou is nie. Dit voel asof jy verdrink sonder hulle! Ek hou veral van hierdie liedjie se catchy melodie en ek glo mense gaan ook baie daarvan hou. Toe ons hierdie liedjie opgeneem het, het alles net in plek geval en ek het net geweet dit gaan werk. Ons het die grense probeer oorskry in Afrikaanse musiek en ek dink ons het dit goed reggekry.” - Hanco
25 Jul 2019 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min