Sonja Herholdt kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Vandat sy as driejarige dogtertjie die eerste keer 'n verhoog betree het, het Sonja geweet: Dis waar sy hoort. Vir die volk is sy ‘n liedjie wat speel of 'n plakkaat teen die muur, maar agter die celeb is daar die menswees as ma, beroepsvrou en vrouwees. Ons kyk terug oor haar loopbaan, van "Ek verlang na jou" wat in 1975 'n treffer geword het, tot nou.
28 Jul 2019 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min