
#GROOTtrauma 28 Augustus 2019 - Wat is die verskil tussen alkolisme en 'binge drinking'?
Loading player...
Wat is die verskil tussen alkolisme en 'binge drinking'? Kenners in die ateljee beantwoord jou vrae. Dr Jaco van Niekerk, Daniel (vertel sy storie van drank misbruik) en Rhys Evans (Alco-safe) is die gaste.