
Elsunet du Plessis : Can You Woman? 31 in 31
Loading player...
Voormalige Proteaspeler, huidige North West Flames kaptein en hoofafrigter van die NWU-Netbalspan, Elsunet du Plessis het met Jana Schlechter gesels oor haar liefde vir die sport en wie haar inspireer.