
#GROOTtrauma 25 September 2019 Prof Alta Schutte gesels oor Hipertensie
Loading player...
Prof Schutte van NWU se HEART (Hypertension in Africa Research Team) gesels oor Hipertensie en ook oor die navorsing wat hulle tans oor Hipertensie doen.