
Podlitiek: Zille wil terug, Eben dalk betig en Duduzane laat ons sug
Loading player...
Die Podlitiek-span bespreek die jongste verwikkelinge by die DA se leierskap, die Eben Etzebeth-sage en Duduzane Zum se getuienis.