
#GROOTtrauma 02 Oktober 2019 - Om doof of blind te wees
Loading player...
Philip Dobson, nasionale direkteur van Deaf Blind SA kuier in die ateljee en ons gesels ondermeer oor bewusmaking vir 'n meer inklusiewe gemeenskap en ook die uitdagings.