Woutrine Theron kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Woutrine Theron is ‘n gerespekteerde aktrise wat bekend is vir haar rolle in films soos ’76 se Liefste Madelein, ‘n Seder Val In Waterkloof van ’78 en Nommer Asseblief die rolprent wat in 1981 vrygestel is. Jy sal haar ook ken vir haar televisie werk in 7de Laan, Villa Rosa, Binnelanders en Egoli. Sy was selfs betrokke by die skryf van storielyne vir laasgenoemde… Maar het jy geweet sy het groot geword in die Laingsburg distrik?
3 Nov 2019 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min