
Podlitiek: Ferrial laat ons lag, SAL weier ontslag, DA is met Lesufi sag
Loading player...
Hierdie week bespreek die viermanskap van Podlitiek ʼn paar nuusgebeure wat Suid-Afrikaners se koerante en nuustoepassings oorheers het.