Spoegwolf se Danie nou ook digter

Loading player...
Danie du Toit is bekend daarvoor dat hy met woorde kan toor in talle bekende Spoegwolf-liedjies soos “Lenie Blou”, “Geel” en “Bittermaan”, maar nou stel Danie, oftewel Reënwolf, ook ʼn digbundel genaamd Warmer voor die Tuimeldroër bekend.
4 Feb 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Om te lees is om te verstaan

In hierdie episode van “SkoolSlim” verduidelik Lotta Engelbrecht waarom ʼn liefde vir lees reeds in die vroeë kinderjare begin en hoe ouers en onderwysers saam die grondslag vir ʼn leeftyd van leer kan lê.
30 Jul 30 min

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min