
Podlitiek: Winde wys polisiemag, SAL weer betrag en ʼn toekoms sonder krag
Loading player...
Podlitiek gesels vandeesweek oor Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, se nuwe polisiemag, Gwede Mantashe se uitlatings oor die SAL en Cosatu se voorstel dat pensioenfondse aangewend word om Eskom se skuld te delg.