Musiekvideo: Pierre Nel glo daar is nog storieboekliefde

Loading player...
Pierre Nel het ’n draai in Maroela Media se ateljee gemaak en met Esté Meyer Jansen gesels oor sy jongste musiekvideo "Mis jou". Nel het ook verklap vir watter mediese prosedure hý die skrikkerigste is. Kom maak 'n draai op Maroela se webwerf om die musiekvideo te sien.
13 Feb 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Om te lees is om te verstaan

In hierdie episode van “SkoolSlim” verduidelik Lotta Engelbrecht waarom ʼn liefde vir lees reeds in die vroeë kinderjare begin en hoe ouers en onderwysers saam die grondslag vir ʼn leeftyd van leer kan lê.
30 Jul 30 min

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min