Lunch Punch: Dewald Wasserfall oor Wees My Vrou

Loading player...
Dewald Wasserfall stel 'n nuwe enkelsnit vry genaamd “Wees My Vrou” en daarmee saam loods hy ‘n kompetisie waar jy 'n gratis, akoestiese optrede kan wen waar hy vir jou sal kom sing op jou troue of huweliksherdenking. Al wat jy moet doen is om jou verlowing storie met hom te deel op sy Facebook-blad en hy kies dan die een wat vir hom die meeste uitstaan. GROOTfm speel ook op Valentynsdag die liedjie vir die heel eertste keer op radio!
14 Feb 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min