
#GROOTtrauma 04 Maart 2020 - Wat is "triage" en hoekom dokters nie inligting met familie deel nie
Loading player...
Dr Jaco van Niekerk gesels vandeesweek meer oor waar 'triage' vandaan kom en ook wat dit behels. Later in die program meer oor: Hoekom dokters nie informasie met familielede wil deel nie.