Dink só oor avontuurkampe

Loading player...
Prof. Herman Bodenstein, ’n opvoedkundige sielkundige, het met Maroela Media gesels oor avontuurkampe. Bodenstein meen die kampe gaan in die toekoms al hoe belangriker word en dat die kollig wat daar nou op die kampe val, ’n geleentheid is vir eienaars en bestuurders van dié geriewe om te dink hoe hulle die gehalte van hul kampe selfs verder kan verbeter.
10 Mar 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Om te lees is om te verstaan

In hierdie episode van “SkoolSlim” verduidelik Lotta Engelbrecht waarom ʼn liefde vir lees reeds in die vroeë kinderjare begin en hoe ouers en onderwysers saam die grondslag vir ʼn leeftyd van leer kan lê.
30 Jul 30 min

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min