
JSE se nuwe beeskarkas verhandelings kontrak word positief ontvang Segment 02
Loading player...
Ons het alreeds ’n paar honderd kontrakte verhandel, dis een van ons beter en meer positiewe begin vir ons nuwe produkte wat ons in die laaste paar jare gesien het – Chris Sturgess – direkteur van kommoditeitsmarkte, JSE.