
Podlitiek: Korona hier en daar, kyk hoe die ANC en EFF liefde verklaar...
Loading player...
In die week se episode gesels die span oor die nuwe koronavirus (Covid-19) en hoe die wêreld en Suid-Afrika daarop reageer en dan ook die broederliefde wat daar duidelik tussen die EFF se Julius Malema en die ANC se Fikile Mbalula is.