
RegofVerkeerd: 17 Maart 2020: Moet jy jou huishulp meer betaal vir die vergoedingsfonds
Loading player...
Danielle de Bruyn van Weaving & Weaving prokureurs kuier in die atlejee en gesels oor die nuwe vergoedingsfonds wat alle huishulpe gaan raak.