Boekvoorlesing: Pieksel

Loading player...
Het jy vier minute? Kry die jongspan en skuif dan sommer gou nader om te luister na Fanie Viljoen se voorlesing van "Pieksel". Dit is geskik vir kinders nege jaar en ouer. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self.
20 Mar 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min