Reg of Verkeerd: 25 Maart 2020 - James Welman: Jou reg as werkgewer/nemer gedurende Covid-19

Loading player...
Wat is jou reg as werknemer/gewer in die tyd van Covid-19 inperking? Prokureur James Welman gee meer info en beantwoord 'n paar luisteraar vrae.
24 Mar 2020 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma - 8 April

#GROOTtrauma - Hierdie Week gesels Venita en dr. Jaco van Niekerk: 🔹 Mediese vasvra: Wat is die funksie van rooibloedselle? 🔹 MIV-genesingsnuus: Suid-Afrikaanse wetenskaplikes het baanbrekende resultate uit ‘n nuwe MIV-genesingsproef aangekondig. Ons bespreek wat dit beteken vir die toekoms van behandeling – en hoe Amerikaanse fondsbesnoeiings hierdie navorsing raak…
8 Apr 38 min

#GROOTtrauma - 2 April

Hierdie week op #GROOTtrauma bring Venita en Dr. Jaco van Niekerk vir jou ‘n propvol program vol mediese insigte en interessante gesprekke! -Ons begin met ‘n mediese vasvra – weet jy wat die normale liggaamstemperatuur vir ‘n gesonde volwassene is? -Daar is BAIE goeie nuus vir sangeres Tamlyn Wessels –…
2 Apr 42 min

#GROOTtrauma - 19 Maart

Pieter Cloete en Jaco gesels met Carin Bosman oor wêreld water dag (bakterie in water en wat is kwaliteit water). Sy is die direkteur by Carin Bosman Sustainable Solutions.
19 Mar 34 min

#GROOTtrauma - 5 Maart

Die derde Maart was Wereld gehoor dag. Ons gesels met oudioloog, Bronwyn van Wyk van Specsavers oor simptome, behandeling en vroee voorkoming van gehoorverlies.
5 Mar 27 min