Lunch Punch: Germa Hattingh - Tekkie Tax 2020

Loading player...
Selfs liefdadigheidsorganisasies moet kreatiewe planne maak om hulle goeie werk voort te sit tydens die 2020 grendeltydperk. Hulle word op hierdie stadium ook genoop om anders te dink oor liefdadigheid. Hoe maak organisasies dit wat na ander moet kyk? Germa Hattingh, Nasionale Veldtogbestuurder van Tekkie Tax, vertel dat hulle hierdie jaar kyk na die bekendstelling van 'n digitale plakker...
1 Apr 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min