
Podlitiek: Cele wil dop verbied, hoe lank nog in grendelstaatgebied?
Loading player...
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die polisie se pedantiese maatreëls tydens die afsonderingstydperk, die regering wat geld by die Internasionale Monetêre Fonds wil leen en hulle bespiegel oor of die afsonderingstydperk verleng gaan word.