Die liedjie Hardekole het oor die 10 Miljoen "views"

Loading player...
Soos die vier manne, Ricus Nel, Refentse, Adam Tas en Bok van Blerk aanhaal in die lirieke - Manne dis 'n voorreg, is dit baie gepas in vandag se mylpaal met Hardekole wat meer as 10 Miljoen views bereik het. Hardekole, die enkelsnit en musiekvideo was 3 jaar terug in Junie bekendgestel.
8 Apr 2020 5AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Anette Rheeder gesels hierdie week oor A.Vogel Echinaforce

Soos die naam reeds sê, bied hierdie sproei vinnige verligting vir ’n seer keel. Dit is deel van die Echinaforce-reeks, wat ook druppels en tablette insluit, beskikbaar by apteke regoor Namibië. Vir meer inligting, besoek gerus hul Living Naturally-webblad, of stuur jou navrae na info@sanatural.co.za.
2 Jul 3AM 8 min

Vandag gesels Jessica Thomas met Ruben Lambrechts

Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme. Skakel elke Dinsdag om 12:45 in op Kosmos 94.1 vir Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike wêreld van werklike Namibiërs. Vandag…
1 Jul 7AM 7 min

Mike Bolhuis gesels oor veiligheid op sosiale media

Jy is bekommerd oor jou gesin se veiligheid, maar plaas alles wat jy doen daagliks op sosiale media: waar jy vakansie hou, waar jou kinders skoolgaan en selfs waar jy gereeld uiteet. Het jy al gedink dat die verkeerde mense jou dophou? Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese…
26 Jun 7AM 3 min

Mike Bolhuis gesels oor sekuriteit by jou huis

Jy het sekuriteit by jou huis, maar hoeveel mense het toegang tot jou huis en weet presies hoe jou alarm sisteem werk, en wat jou doen en late daagliks is? Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1.
25 Jun 6AM 2 min