
07 April 2020: Reg of Verkeerd - Wat beteken die afgradering van Moody's vir SA en ook die uitwerking van Covid-19
Loading player...
Prof Conrad Beyers (UP) gesels oor die uitwerking van beide Covid-19 en Moody's op die Suid-Afrikaanse ekonomie en Dr Piet Croukamp gesels oor van die voordele wat Covid-19 te weeg gebring het.