
#GROOTtrauma 08 April 2020 - A Plea For PPE, meer oor die veldtog en meer oor Malaria
Loading player...
Dr Franco Swart gesels oor 'n nuwe nie-winsgewende projek, www.apleaforppe.co.za wat SA'ners vra om geld of PPE te skenk vir noodpersoneel wat dit meer nodig het. Dr Jaco van Niekerk deel meer oor malaria en hoekom die simptome (aanvanklik) baie soos Covid-19 lyk.