
#GROOTtrauma 15 April 2020 - Covid-19: Die kurwe, waar staan SA op die stadium?
Loading player...
Dr Jaco van Niekerk en Esmaralda Burger gesels oor Covid-19: Die 8 fases wat die reging het en gaan implimenteer. Gaan ons moontlik die inperktydperk moet verleng met huidige statistiek oor die infeksiekoers en meer.