Mediese diens in die palm van jou hand

Loading player...
Henru Krüger, die Solidariteit beroepsgilde se sektorhoof vir professionele beroepe, het met Maroela Media gesels oor die Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns en die SA Docters App se samewerking. Dié slimfoon-app help pasiënte om binne sekondes die naaste mediese praktisyn op te spoor en verskaf ook nou bykomende mediese inligting oor Covid-19.
22 Apr 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Om te lees is om te verstaan

In hierdie episode van “SkoolSlim” verduidelik Lotta Engelbrecht waarom ʼn liefde vir lees reeds in die vroeë kinderjare begin en hoe ouers en onderwysers saam die grondslag vir ʼn leeftyd van leer kan lê.
30 Jul 30 min

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min