Boekvoorlesing: Luistervink

Loading player...
Met “Luistervink” maak Madré Marais haar debuut as kortverhaalskrywer. Luister hier na ’n voorlesing van “Soengroet”. Die voorlesing word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ’n klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self.
8 May 2020 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min