Phillip Kotze kuier in Gister Se Grotes

Loading player...
Phillip Kotze was vir lank bekend op die opera- en musiekblyspelverhoog. Afgesien van rolle in operas het die sanger by die destydse Sukovs ook hoofrolle in operettes en musiekblyspele vertolk. Phillip is ook ‘n omroeper en knap musiekskrywer. Sy eerste liefde was klassieke musiek, maar hy het op aanbeveling van Ge Korsten, ook ligte musiek aangepak.
17 May 2020 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min